VRIESIT VETERINÊRE ANDROLOGIE Laboratorium gebruik vir die afgelope 12 jaar rekenaartegnologie tydens semen analise. Die doel hiermee is optimale resultate aangaande Kunsmatige Insiminasie. Die SPERM VISION™ stelsel is vanaf 2008 in gebruik. read more about Tegnologie word ingespan om verbeterde K.I. resultate te verkry